Vrijstaatse Roosvereniging

Die Vrijstaatse Roosvereniging is in 2012 gestig deur Lizette du Plessis Bremer

  • ter nagedagtenis aan die wonderlike bydrae van wyle Esther Geldenhuys vir haar onbaatsuglike bydrae tot Rose in Suid Afrika en
    Lorchen Bremer se pragtige roostuine in die Oos Vrystaat en Sentraal Vrystaat, en haar ondersteuning vir Esther Geldenhuys se basis om die liefde vir die Roos se geur te versprei.
  • Ludwig Taschner se kosbare jarelange bydrae tot Die Roos in Suid Afrika met kwekerye in elke hoof sentrum en pragtige rose wat hy kweek en al die lieflike boeke, artikels en demonstrasies
  • Anja Taschner-Alhabla en Heike Taschner-Jeske se bydrae tot praktiese genietinge met rose: om die eenheid tussen tuin en huis te beklemtoon.
  • en nadat die Vrystaatste Roosvereniging bedank het as lid van ROSA. Dit laat die leemte vir Esther Geldenhuys en haar span se harde werk wat tot niet gegaan het en was daar ’n behoefte aan ’n nuwe roosvereniging vir die Vrystaat.
  • ten tyde van die Stigting was daar lede van Pretoria wat aangesluit het omdat daar nie ’n roosverening daar was nie.

President: Lizette du Plessis Bremer CFP® FPSA®
Posbus 122, HENNENMAN 9445, Vrystaat
Sel: 083 625 7813
E-pos: lizetteduplessis@gmail.com